Kom kuier saam Tannie Lettie en Tante Meraai net op Afrikaans.Radio. Die Tannies deel hul wyshede en antwoord jou vrae net soos Tannies dit kan doen. Stuur jou ... Vedi di più
Kom kuier saam Tannie Lettie en Tante Meraai net op Afrikaans.Radio. Die Tannies deel hul wyshede en antwoord jou vrae net soos Tannies dit kan doen. Stuur jou ... Vedi di più
Episodi disponibili
2 risultati 2
Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio
23/5/2023
11:49
Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter. Afrikaans.Radio
Kom kuier saam Tannie Lettie en Tante Meraai net op Afrikaans.Radio. Die Tannies deel hul wyshede en antwoord jou vrae net soos Tannies dit kan doen. Stuur jou vrae na [email protected] vir nuttige en puttige raad!